Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Jännitys
  3. Trillerit

Dieper as die bloed

Kirjailija:
afrikaans
13,30 €

Thys Krige se dryfveer is die onopgeloste moord op sy pa. Die enigste leidraad wat hy het is iemand wat hy daardie aand vlugtig naby die toneel gesien het, en die woorde wat die man vir hom gesê het: “Kyk dieper as die bloed.” Sy ondersoek na die moord op twee sakemanne lei Krige na die onopgeloste moord op ’n model. Hy krap ’n misdaadsindikaat van korrupte sakemanne en senior polisie-offisiere oop; mense wat hulself as bo die wet beskou; mense wat nie skroom om wie in hul pad kom uit die weg te ruim nie. In die proses kry Krige oproepe van ’n geheimsinnige persoon wat nie alleen sy vordering met die ondersoek dophou nie, maar ook duidelik baie van hom weet. In hul gesprekke sê die man by herhaling vir hom: “Kyk dieper as die bloed.”

Kirjailija
Peet Venter
ISBN
9780799357745
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.6.2013
Kustantaja
LAPA Publishers