Siirry suoraan sisältöön
Die Vierde Nasaat
Die Vierde Nasaat
Tallenna

Die Vierde Nasaat

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Toe Michelle ''n oproep uit Richmond ontvang van ''n historikus af, beskou sy dit as die ideale geleentheid vir ''n broodnodige avontuur. Al wat sy moes doen, is om ''n eeuoue sleutel te soek.
Drie ander mense - ''n kitaarspeler, ''n ingenieur, en ''n afgetredene - ontvang soortgelyke oproepe. Elkeen se familie besit ''n sleutel vir ''n kluis met vier slotte wat in ''n hofgebou ontdek is, alhoewel hulle verbintenis met mekaar net so ''n raaisel is as die kluis. Hulle voorsate sou nie met mekaar interaksie gehad het nie, het geen rede gehad om die kluis te begrawe nie, en moes ook nie agterna verdwyn het nie.
Met hulle sleutels kom Michelle en die ander nasate in die hofgebou se kelder bymekaar en sluit die kluis oop om die waarheid oor hulle voorsate uit te vind - ''n waarheid vreemder, gevaarliker, en potensieel meer radikaal as wat hulle hulle ooit kon voorstel. Nou moet hulle dit uit die verkeerde hande hou.
Kirjailija
Allison Maruska
Kääntäjä
Petro Ebersohn
ISBN
9781507121429
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
28.9.2015
Kustantaja
Babelcube
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone