Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Romaanit
  3. Seikkailuromaanit

Die seun met die blou hare

5,20 €

Luna is anders as al die ander kinders wat ek ken. En dis nie net omdat hy blou hare het, maantaal kan praat en ’n luislang vir ’n troeteldier het nie. Onder daardie blou hare van hom broei allerlei prettige planne uit. As Luna se oe begin blink, moet jy weet hy het aan ’n plan gedink om die skool se fietsresies te wen of spesiale Sleepkoekies te bak of skurke op hulle plek te sit. Saam met Luna is elke dag vol vreemde en wonderlike avonture!

ISBN
9780799370973
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.10.2014
Kustantaja
LAPA Publishers