Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Die Seewind sing liefde

5,20 €

Esmien is verantwoordelik vir passasiers se ontspanning tydens ’n plesiervaart op die luukse skip Ocean Dreamer. Maar aan boord moet sy tot haar ontnugtering sien die eerste offisier is nie ’n vreemdeling nie. Hulle paaie het agt jaar gelede in Kopenhagen gekruis. In Kopenhagen was sy in jeugdige onbesonnenheid in hierdie aantreklike Portugees se arms. Maar die Alvaresse is ’n ou familie en dit is tradisie dat ’n man met die vrou van sy familie se keuse trou. Esmien het nie ’n kans nie!

Kirjailija
Elsa Drotsky
ISBN
9780799361629
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2013
Kustantaja
LAPA Publishers