Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Die projek-reeks

13,30 €

Hierdie reeks bestaan uit drie titels: Projek Paddaprins, Projek Boontjierank en Projek Doringrosie. Al drie titels is nou saamgebundel. Angelette, Soekie en Toni is soort van maats. Hulle is nie, soos die meeste maats, saam op skool nie. Hulle bly nie eers in dieselfde buurt nie. Hulle is maats omdat hulle winkelkinders is. Hulle ouers het winkels in die winkelkompleks, Ninapark. Hier het die drie maats allerlei opwindende avonture. En elke avontuur klink amper soos ’n sprokie…

Kirjailija
Maritha Snyman
ISBN
9780799398946
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
15.7.2020
Kustantaja
LAPA Publishers