Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Die Pêrel in sy Oester

3,10 €

Hierdie verhaal van Daniel en sy Oupa sal die hart van jou sowel as jou kinders of kleinkinders warm maak. Luister na hulle gesprek terwyl Daniel emosioneel oop maak vir sy oupa wanneer hulle saam gaan stap na skool. Daniel deel hoe hy deur twee van sy klasmaats geboelie word omdat hy kort is. Sy oupa gee hom baie wyse en tydlose advies. Of jy ''n kind ken wat geboelie word of nie, of as jy daardie kind is, "Die Pêrel in sy Mossel" deel pêrels van wysheid wat die lewe van enige persoon, jonk of oud, kan verbeter!

Kirjailija
Linda Henderson
Kääntäjä
Bianca Bunge
ISBN
9781071563540
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
20.8.2020
Kustantaja
Babelcube