Siirry suoraan sisältöön
Die Ondenkbare
Die Ondenkbare
Tallenna

Die Ondenkbare

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Briel kom in Lüderitz aan soos hy sewentien jaar gelede daar weg is — omdat hy nie ’n keuse het nie. Hy is daar om ’n moord op te los, maar die tydsberekening kon nie slegter gewees het nie. Hy het griep, sy vrou is kwaad vir hom en hy wou Lüderitz nooit weer gesien het nie. En binne ’n paar dae sit hy met twee lyke, ’n slagoffer wat al meer soos ’n skurk begin lyk, ’n moordenaar wat al meer soos ’n slagoffer begin lyk en ’n ooggetuie wat al meer soos ’n medepligtige begin lyk. Hoe dieper hy in die saak delf hoe dieper moet hy in sy herinneringe delf; moet hy daardie ondenkbare somer op Lüderitz — die laaste somer van sy kindwees — onthou. Wat hy juis wil vergeet. Want Lena, sy skooljuffrou en buurvrou van destyds, het steeds dieselfde uitwerking op hom, en dit lyk asof sy in die saak verwikkel is.</p>
Kirjailija
Isa Konrad
ISBN
9780799381566
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.12.2016
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone