Siirry suoraan sisältöön
Die Meisie met Vlerke
Die Meisie met Vlerke
Tallenna

Die Meisie met Vlerke

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Wilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in ''n huis op wiele en moet elke paar maande na ''n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar baie. Amper so baie soos Errol. Hy het onlangs besluit dat Wilson sy beste maat is en dat sy hom moet vergesel op vervelige uitstappies soos voëlkyk. Net toe Wilson dink dat Verkeerdevlei net so vervelig gaan wees soos al die ander klein dorpies waar sy al gewoon het, ontdek sy iets uitsonderlik - iets wat ten alle koste geheim gehou moet word. Maar dan raak dinge gevaarlik ... Iemand is daarop uit om wraak te neem, en niks en niemand gaan hom stuit nie - veral nie twee kinders nie.
Kirjailija
Jaco Jacobs
Kuvittaja
Tori Stowe
ISBN
9781776251773
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
3.10.2022
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone