Siirry suoraan sisältöön
Die Mak Maniere van Wilde Diere
Tallenna

Die Mak Maniere van Wilde Diere

Kirjailija:
afrikaans
Die Mak Maniere van Wilde Diere is ’n boek om kinders deur die avonture van Suid-Afrika se wild te inspireer. Met stories van olifante wat trou of slange wat in knope vasgebind word, ontlok hierdie plaaslike kindertitel 'n gevoel van verwondering. Hierdie vier kortverhale, wat gemik is op ouderdomme 5-10 jaar, vorm 'n prettige wêreld van dieremanewales. Met pragtige illustrasies van Annerina de Beer; die verhale is geskryf deur 'n ma van twee met die doel om 'n liefde vir stories by Suid-Afrika se jong generasie te kweek. Beskikbaar in Afrikaans en Engels in twee aparte uitgawes.
Kirjailija
Irma Raspel
ISBN
9780639799445
Kieli
afrikaans
Paino
500 grammaa
Julkaisupäivä
1.7.2024
Sivumäärä
50