Siirry suoraan sisältöön
Die lewe is 'n storie
Tallenna

Die lewe is 'n storie

Kirjailija:
afrikaans
Hierdie is 'n nog 'n boek van Abel Botha met stories wat om verskeie kampvure vertel is. Maar anders as sy vorige boeke, gaan hierdie boek nie n t oor jag en die ver plekke nie, maar oor die lewe self - oor dinge wat met mense gebeur het. Die stories is meesal humoristies.
Kirjailija
Abel Botha
ISBN
9780620735643
Kieli
afrikaans
Paino
245 grammaa
Julkaisupäivä
1.10.2016
Sivumäärä
176