Siirry suoraan sisältöön
Die kerkseun
Die kerkseun
Tallenna

Die kerkseun

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

Willem is 'n eenkantkind. Sy pa, die formidabele dominee Riaan Cronjé, is die trots van Bijlstad se Moedergemeente. Sy woord is wet; dit bepaal dat Willem in sy voetspore sal volg en ook die kansel bestyg.

By die seunskool tel al die Bybelstudie egter vir niks. Daar is Willem omring deur 'n spul Filistyne wat die see nie kan skoon was nie; tieners met seks op die brein en 'n dialek wat die verf van die mure af laat dop.

Te midde 'n eensame uur in 'n koffiewinkel, kom sit 'n aantreklike ouer studentemeisie oorkant die kerkseun. Sonder om 'n woord te rep, neem sy 'n hap van sy beskuit, 'n sluk van sy koffie, en verdwyn so gou soos sy verskyn het.
Willem, te oorbluf om enige rooi vlaggies op te let, is natuurlik die volgende dag terug. Sy ook.

ISBN
9781776358328
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
15.8.2023
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
• Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
• Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
• Lukulaite
• Tietokone