Siirry suoraan sisältöön
Die geheime van effektiewe gebed
Die geheime van effektiewe gebed
Tallenna

Die geheime van effektiewe gebed

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

Gebed is lewensbelangrik. - Stephan Joubert

Gelowiges voel soms asof God slegs sekere van hulle gebede verhoor, en ander nie. Van hulle voel selfs asof hulle gebede nooit beantwoord word nie, terwyl dit lyk asof ander mense gereeld antwoorde en resultate ontvang wanneer hulle bid. Baie kinders van God wonder dikwels, Bid ek reg? Waarom voel dit asof God my gebede nie hoor nie? Jesus s dan in Matteus 7:7, Bid, en vir julle sal gegee word ...

Hierdie is vrae wat meeste gelowiges hulself al gedurende hulle wandel met die Here afgevra het. Die vraag is egter: Weet jy wat God van jou verwag wanneer jy bid?

In Die geheime van effektiewe gebed lei Stephan Joubert die leser op n interessante ontdekkingsreis deur Habakuk waar die geheime van effektiewe gebed gevind kan word, en ondersoek en beantwoord hy hierdie vrae, en meer.

Hierdie gebedsgids ontsluit die kennis van hoe om waarlik volgens God se wil te bid, Hom in die proses te eer en te verheerlik, en daaglikse kommunikasie met Hom na nuwe vlakke van vreugde en vervulling te neem.
Die geheime van effektiewe gebed boor die Bybelse hartaar van gebed raak en stel die leser bekend aan God se eie hart oor gebed. Dit is die ideale boek vir nuwe en ervare gelowiges wat herlewing in hul gebedslewe verlang en wil verstaan hoe om gebede te bid wat God verhoor.

Kirjailija
Stephan Joubert
ISBN
9781779881304
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
4.3.2026
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
• Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
• Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
• Lukulaite
• Tietokone