Siirry suoraan sisältöön
Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1
Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1
Tallenna

Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Hierdie boek sal deure oopmaak na opwindende nuwe ontdekkings waarvan jy nog nooit van te vore gehoor het of van geweet het nie aangaande  die Joodse leefwyse.
Jy sal uitvind
Hoekom word Joodse vroue nie toegelaat om ''n Bybel aan te raak of te lees nie?
Wat is Jesus se van?
Watse letters van die alfabet is onderstebo gedruk in die Bybel?
Hoekom eet Jode nie kaasburgers nie?
Wat is God, die Vader se unieke persoonlike naam wat in die meeste Bybels weggelaat is?
Wat is die verskil tussen Hebreeus en Jiddisj?
Is Jode toegelaat om te kniel in gebed?
Is alle Jode dieselfde? Is daar verskillende Joodse godsdienstige sektes?
Is daar ''n spesiale gebed wat gesê moet word voordat hulle na die toilet gaan?
Hoekom mag vroue nie by hul mans sit in die sinagoge nie?
Hoe om te getuig van Jesus Christus aan ''n Jood?
Dans Joodse mans saam met die vroue?
Vir diegene wat lief is vir die Joodse mense en wat smag om meer oor die Joodse geloof en hul leefwyse uit te vind, vir elke Christen wat Jesus liefhet en meer wil leer oor Sy Joodse wortels....hierdie unieke boek is gevul met baie kosbare geheime wat nou geopenbaar  word!
Kirjailija
Bernard Levine
Kääntäjä
Elmarie Smal
ISBN
9781507145968
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
30.6.2016
Kustantaja
Babelcube Inc.
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone