Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Jännitys
  3. Trillerit

Die Geheime Kamer

14,70 €

Sandra du Toit, ’n joernalis, word op die 31ste Augustus ontvoer en in die “geheime kamer” van ’n huis by die see opgesluit. Haar ontvoerder is Gert Cloete, ’n man wat ’n obsessie ontwikkel het met die Mona Lisa en die Maagd Maria. Gert is ’n man met vreemde dryfvere. Hy glo dat hy die bose wêreld sal verander deur sy verering van ’n maagdelike godin ...

Kirjailija
Corlia Fourie
ISBN
9780799352856
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.10.2011
Kustantaja
LAPA Publishers