Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Romaanit
  3. Nykyromaanit

Die dooies praat nie

Kirjailija:
afrikaans
14,80 €

Tydens ’n swaar reënbui stop Thys Krige by ’n Mini Cooper wat in ’n sloot water vasgeval het. Nandia beweer dat sy wegjaag van drie mans en vra Thys om ’n belangrike dokument vir die ondersoekende joernalis Petro de Wet te stuur. Nou bevind Thys homself weer voor die vraag: hoe diep wil hy betrokke raak?

Kirjailija
Peet Venter
ISBN
9780639605142
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.8.2020
Kustantaja
LAPA Publishers