Siirry suoraan sisältöön
Die breinchirurg se dieët
Die breinchirurg se dieët
Tallenna

Die breinchirurg se dieët

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

In ’n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en
idees vir ’n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg,
internasionaal gerekende breinchrirurg, ’n maklike, veilige en
gesonde alternatief: span jou brein in en skud daardie ekstra ponde
permanent af.
Nadat hy sy lewe lank vet – en ongelukkig – was, het dr. Liebenberg
sy professionele kennis gebruik om uit te werk watter kossoorte sy
breinchemie so sou aanpas dat dit sy metabolisme sal versnel en sy
houding teenoor kos verander. Dit het gewerk. Hy het 70 kg verloor
en handhaaf sy nuwe gewig al vir byna drie jaar lank.
Die breinchirurg se dieet vertel dr. Liebenberg se inspirerende verhaal
in eenvoudige, reguit taal. Dié gids wys hoe ons ons breinkrag kan
gebruik om ons eetgewoontes aan te pas op ’n natuurlike manier. Dit
bemagtig mens met kennis oor kossoorte wat jou maer en gesond
hou, en sit stap-vir-stap uiteen hoe jy beheer oor jou welstand kan
neem sonder om staat te maak op modediëte of eetlusdempers.
Dié sakpasboekie verskaf volledige inligting oor die energiewaardes
van kossoorte en bevat heerlike maaltydplanne wat help met
gewigsverlies sonder lyding en skuldgevoelens.

Alaotsikko
Span jou brein in om gewig te verloor en gesond te leef
ISBN
9780143531364
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
28.1.2015
Formaatti
• Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
• Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
• Lukulaite
• Tietokone