Siirry suoraan sisältöön
Die Alibi Klub
Die Alibi Klub
Tallenna

Die Alibi Klub

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

In 1998 arriveer ’n jong Suid-Afrikaner in Brooklyn, New York, waar hy oor ’n tydperk van ’n paar jaar as kroegman met ’n groep karakters by The Alibi
kennis maak.
The Alibi is ’n hool vol dwelmverkopers, musieklief hebbers, werkersklasmense en Guinness. Hier speel die klandisie pool en kyk Jeopardy!, terwyl ’n vlaag rykes uit Manhattan dié ou woonbuurt se boomryke strate van alle kante af invaar om sy historiese brownstones op te raap. Vinnig verskyn sojamelk en organiese groente op die rakke van plaaslike winkels.
Dit is ook hier vanwaar die leser die aanval op die World Trade Center in 2001 meemaak en sien hoe New York deurgaar word, met angs en suspisie wat ryp raak op die sypaadjies.
Jaco van Schalkwyk se aangrypende debuutroman is ’n unieke dokument
oor ’n tydperk in die lewe van ’n groep individue, ’n woonbuurt en ’n stad wat onherroeplik verander het.

ISBN
9781415206041
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.9.2014
Formaatti
• Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
• Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
• Lukulaite
• Tietokone