Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Terveys ja elämäntapa
  3. Keittokirjat

Die 4X4 Safari Kookboek

10,70 €

<p>Die 4 x 4 Safari Kookboek is ’n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4-entoesias. Dit volg in die suksesvolle voetspore van sy voorganger, Die 4x4 Kookboek wat talle kere herdruk is. Soos met die vorige boek, voorsien hierdie boek in alle Afrika-kampeerders se behoeftes, aangesien die fasiliteite en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. As jy ’n groentjie op die gebied van bos-safari’s is, het hierdie boek ook ’n afdeling oor beplanning en voorbereiding en ook ’n herinner-lysie om seker te maak dat jy ’n suksesvolle eerste ekspedisie beplan.<br>Die 4x4 Safari Kookboek bevat meer as 180 maklike resepte, wat alles vanaf ontbyte en voorgeregte tot heerlike brode en nageregte insluit. Al die resepte is spesifiek aangepas om buitelug-kookkuns oor ’n oop braaivuur te vervolmaak. Hierdie pragtige boek bevat volkleur-foto’s regdeur.</p>

Kirjailija
Rita van Dyk
ISBN
9781432303082
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
10.6.2013
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone