Siirry suoraan sisältöön
Diamante in die stof
Diamante in die stof
Tallenna

Diamante in die stof

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Vier keer brand die opsitkers vir hulle, toe vra François de Villiers Katharina om te trou. Sy wéét dit gaan eintlik om haar erfplaas Kat is nogtans van plan om sy hart te wen. Al is hy ’n moeilike man, afstandelik, selfs koud. Toe François agterkom sy skoonpa is bankrot, vat hy die pad diamantvelde toe. Sonder sy medewete is Katharina agterna. Saam werk hulle in haglike omstandighede, maar dan stuur François haar huis toe. ’n Tweede keer probeer Kat haar huwelik red, maar besluit sy sal haar nie wéér deur François laat verneder nie. Sy het genoeg geld om haar toekoms te verseker, al is die prys hoe hoog.</p>
ISBN
9780799348446
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.9.2010
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • PDF - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone