Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Diagnose: verlief

Kirjailija:
afrikaans
5,20 €

<p>Maribelle, wat aan die verkeerde kant van die spoor grootgeword het, keer as ’n mediese dokter terug na Witklip en open ’n praktyk daar. Haar pad kruis met die ryk en gesiene Jordaans s’n. Die drie Jordaan-mans is al drie byna prinse. Maar in sulke mans se lewe is daar altyd ’n ander meisie, of ’n eksmeisie. En dit is Maribelle se lot dat sy op die verkeerde prins verlief raak – en al drie raak op haar verlief, of so lyk dit. Hoe kry ’n meisie die man van haar hart sonder om die ander twee broers seer te maak? En wat beteken mevrou Jordaan se veranderde houding jeens haar?</p>

Kirjailija
Dina Botha
ISBN
9780799359633
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2013
Kustantaja
LAPA Publishers