Siirry suoraan sisältöön
Diagnose: Hart verloor
Diagnose: Hart verloor
Tallenna

Diagnose: Hart verloor

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Retha Malan sien dokter Isak Vermeulen die eerste keer toe hy ontstoke uit haar dosent se spreekkamer storm en haar amper onderstebo loop. Hy hoor later dat sy hom ’n brombeer noem! Soos hulle mekaar leer ken, besef hulle hulle is geesgenote en Isak begin selfs praat van trou. Dan sien Isak vir Retha in ’n vurige omhelsing met ’n ander man. Hy konfronteer haar en sy sien sy gebrek aan vertroue onvergeeflik. Sal liefde en vergifnis dié struikelblokke kan oorwin?
Kirjailija
Magda Schmidt
ISBN
9781779875730
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.5.2025
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone