Siirry suoraan sisältöön
Daka
Daka
Tallenna

Daka

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

Die verdwyning van ’n doodgewone ou wat verskriklike dinge oorgekom het – en ’n nog erger ding aangevang het – en sy drome oor ’n eiland en ’n eienaardige waterwese ... en ’n nuwe begin.

Elke voortvlugtige is ’n ontdekkingsreisiger en elke reisiger ’n vlugteling, en Adam Richter was geen uitsondering nie. Daar was wraak by die dam en ’n storm op die see en smokkelaars en hippies en gewone tortelduiwe en enorme vlermuise, en later ’n hardkoppige rooikop – onder andere.

Sy lewe was nie een lang, uitgerekte verhaal soos die van meeste ordentlike mense nie. Eerder ’n bondel erg teenstrydige stories, in chaos verweef. Van hulle was naïef en onskuldig. Van hulle wreed en donker en verskriklik en selfs boos ... maar van hulle so beautiful soos die bewegings van Lamu se laaste doegong.

Dis moeilik om te glo dat so iemand rêrig bestaan, sou die mense later sê, want vreemde dinge het gebeur. Dinge wat hom soos ’n onsigbare magneet noord sou trek, seelangs, die laaste wildernis in. Want Adam het ’n geheim gehad, so groot dat hy eers moes doodgaan en wegraak voor hy kon opstaan en oor begin.

Alaotsikko
Daar is dinge wat net die dood en die see jou leer
Kirjailija
Jaco Strydom
ISBN
9780637003407
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.6.2024
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
• Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
• Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
• Lukulaite
• Tietokone