Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo

12,10 €

<p>Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook ’n splinternuwe storie.Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo; Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga; en Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals.</p>

Kirjailija
Henry Ferreira
ISBN
9781776352968
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
15.12.2021
Kustantaja
LAPA Publishers