Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Bruid in blou

5,20 €

<p>Hugh laat Jessie twee weke voor hulle troue weet hy is pas met iemand anders getroud. In ’n waas van ongeloof, skok en hartseer trou sy halsoorkop – en boonop in ’n blou rok – met Gideon, die hartebrekervriend uit haar jeug. Ondanks sy reputasie as Casanova van formaat, is Gideon alles wat Jessie in ’n man kan begeer. Sy is toe mooitjies ook nie in sak en as oor haar ampertroue nie, want Gideon koester haar in alle opsigte en dra haar op die hande. Wanneer haar vriendin kom kuier en sy en Gideon wil voorgee hulle is ’n gelukkige wittebroodspaartjie, val hulle planne klaaglik deur die mat want die liefde laat hom mos nie voorskryf nie.</p>

Kirjailija
Thea Holland
ISBN
9780799375183
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.5.2015
Kustantaja
LAPA Publishers