Siirry suoraan sisältöön
Bokveld binnekort
Bokveld binnekort
Tallenna

Bokveld binnekort

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges ’n sindikaat bedryf en moontlik ook ’n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry.<br>Baxter stem saam dat hy nie ’n gawe ou is nie. Skoolgaan bly ’n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie. Maar dis totdat sy meisie Esmé ontvoer word en die leidrade wys daar’s bonatuurlike magte betrokke. Kaapstad se onderwêreld raak al hoe vreemder om te verken, en Baxter vra hulp by die enigste man wat getrek genoeg is om hom te help: Jackson “Jackie” Ronin, die man met die baard wat gevaarlike wesens vir lospryse jag.<br>Die twee van hulle moet elke denkbare nagmerrie trotseer tydens hul missie om Esmé te red, selfs al beteken dit ’n apokalips of twee.</p>
Kirjailija
Charlie Human
ISBN
9781415205174
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
24.7.2013
Formaatti
  • PDF - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone