Siirry suoraan sisältöön
Bloedspoor
Bloedspoor
Tallenna

Bloedspoor

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>’n Reeksmoordenaar wat op die kampus begin maai het, lê sy slagoffers mooi uit, plaas ’n pragtige ruikertjie in die vermoorde meisies se hande en laat ’n klipstapel en offervuur op die toneel. Iets herinner onrusbarend aan die rituele wat vermoedelik op die eeue oue terrein van Stonehenge voltrek is. Net so misterieus is die tyd wat die moordenaar kies om toe te slaan; telkens is daar ’n verband met die stand van die son en die maan. Llyn Morgan het pas haar nagraadse studie op die kampus aangepak. En die man wat haar in die biblioteek met ’n onverkrygbare boek help, bly haar gedagtes vul. Maar wie is hy? Buiten sy voornaam, weet sy niks van hom nie. Kan hy die moordenaar wees? Of het een van die dosente wat soveel belangstelling in Stonehenge het iets daarmee te doen? Llyn weet nie meer wie om te vertrou nie. Maar as daar een man is wat sy dolgraag wil vertrou, is dit juis hierdie misterieuse man wat haar pad langs gekom het.</p>
Kirjailija
Bets smith
ISBN
9780799367584
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.4.2014
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone