Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Romaanit
  3. Seikkailuromaanit

Bloed Maan Oor Afrika

4,00 €

Afrika, ''n plek waar bygeloof en toordery diep loop, ''n plek van skoonheid, maar waar die dood in die skadu skuil. ''n Land gehul in misterie met antieke oortuigings wat prut net onder die oppervlak – gestel om te bots op ‘n pad met moderne Westerse idees. 
''n Onskuldige daad ontsluit ''n gruwel wat in die Afrika-nag loop ... onder die volmaan ... en niks is veilig. 
Piet van Zyl, safari eienaar, bevind homself ingetrek word in ''n wêreld van waarsêery, en kom van aangesig tot aangesig met ''n riller wat teruggekeer uit die graf. Met die ondersteuning van Veronica Strydom, en haar uitgebreide kennis van Afrika-kultuur, moet hy die nag bevry van die gruwel, of sterf deur te probeer.

Kirjailija
Paul Zunckel
Kääntäjä
Liezl Dreyer
ISBN
9781507130612
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
3.3.2016
Kustantaja
Babelcube