Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Bestem vir liefde

5,20 €

<p>Op skool was Christelle die lelike eendjie, en nes al die ander meisies dolverlief op Daniël Malan: hoofseun, rugbykaptein, hartebreker. Dis hý wat haar die bynaam Einstein gegee het, omdat sy so goed was met wetenskap. Maar hy het net oë gehad vir Jessica. Nou is hulle vyftien jaar ouer, en hy is nog aantrekliker as wat sy kan onthou. Daar is onmiddellik ’n vonk tussen hulle en Christelle kan skaars glo dat Daniël in haar belangstel. Maar toe ontmoet sy Anja en sy weet: Sy sien nie kans om haar geluk op iemand anders se ongeluk te bou nie.</p>

Kirjailija
Cheryl Rogers
ISBN
9780799357912
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.12.2012
Kustantaja
LAPA Publishers