Siirry suoraan sisältöön
1. Kirjat
2. E-kirjat ja äänikirjat

Bekende vreemdeling

5,20 €

Trixane is amper dertig, ongetroud en leef met die vrees dat dieselfde vloek van
haar voorgeslagte haar gaan tref. Haar ma en ouma het haar gewaarsku dat die
vloek geen Walters-vrou spaar nie. Daarom het sy Marco laat belowe om met
haar te trou as sy teen dertig nog nie getrou het nie. Maar dit was sestien jaar
gelede en hy het waarskynlik lankal van die belofte vergeet. Hy is eintlik ’n
vreemdeling. Sy herken hom egter dadelik toe sy hom weer sien en besef dat
haar hart steeds net aan hom behoort.

Kirjailija
Alma Carstens
ISBN
9780639606194
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
15.3.2021
Kustantaja
LAPA Publishers