Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat
  3. Tietokirjat

Balletklas: Towerskoene

5,20 €

Jana kan nie meer wag vir die beroemde prima ballerina wat hulle balletskool gaan besoek nie. Sy kom soek jong dansers om saam met ’n Russiese balletgeselskap in Die Neutekraker te dans. Sal Jana die rol van Clara kan losdans? Maar dan verdwyn haar spesiale gelukbringer-pointes spoorloos. Het katterige Katja wéér iets daarmee te doen? Dan ontdek Jana die skelmstreke is baie groter as wat sy gedink het …

Kirjailija
Licia Erasmus
ISBN
9780799362183
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.6.2013
Kustantaja
LAPA Publishers