Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Lasten- ja nuortenkirjat
  3. Tietokirjat

Balletklas: Dansmaats

5,20 €

Ballet is deesdae aaklig! Dit voel vir Jana of sy nooit gaan maats maak in haar nuwe balletklas nie. Veral nie as dit van kliekerige, katterige Katja afhang nie. Dan ontmoet Jana ’n nuwe dansmaat. Sal hy sy man kan staan teen Katja? En sal enigiemand Jana glo as sy vertel van die sluiper wat sy onder die verhoog gesien het?

Kirjailija
Licia Erasmus
ISBN
9780799362176
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.6.2013
Kustantaja
LAPA Publishers