Siirry suoraan sisältöön
Bak met Josh
Bak met Josh
Tallenna

Bak met Josh

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Bak met Josh spruit uit die suksesvolle Kook met Josh, waarvan meer as 10 000 kopieë in Afrikaans en Engels verkoop het sedert die bekendstelling in 2012. Bak met Josh bevat Josh se gunstelingbakresepte Elke hoofstuk bevat pragtige kosfotografie, Josh se eie illustrasies en stap-vir-stap strokiesprente. Terwyl die kleingoed wag vir hul heerlike lekkernye om klaar te bak, kan hulle ook die prettige speletjies en aktiwiteite in Bak met Josh, soos verbind-die-kolletjies, woordspeletjies, blokkiesraaisels en inkleur, geniet. Josh sluit ook ’n kleurvolle bladsye met prettige feite en bakwenke in – kinders sal beslis iets nuuts leer! Bak met Josh bevat meer as 40 resepte wat wissel van gunstelinge soos wortelkoek en piesangbrood, tot nuwe, interessante resepte soos die Miljoenêr-in-wording sjokoladekoek, horing-kolwyntjies en sjokolade-lawa-koekies. Bak met Josh sal jonk en oud inspireer om heerlike gebak vir die hele gesin te maak. Selfs Gordon Ramsey het opgemerk: ‘Josh is besonder talentvol in die kombuis en boonop so jonk! Hy is voorwaar ’n inspirasie vir ander kinders wat graag wil kosmaak. Sterkte!’
Kirjailija
Josh Thirion
ISBN
9781432303907
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
22.7.2014
Formaatti
  • PDF - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone