Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Ayla se sonde

5,20 €

Ayla vind met ’n skok uit sy’s swanger. Sy’s sedert haar skooljare verlief op Adam die kroonprins van die Durandt-sakeryk. Maar sy het aan die verkeerde kant van die dorp grootgeword. Aanvanklik lyk die nuus waarmee Ayla die mat onder Adam se voete uitruk na ’n ramp. Maar hy besef dat dit eerder as ’n seën gesien moet word.

Kirjailija
Alma Carstens
ISBN
9780799399349
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
25.3.2020
Kustantaja
LAPA Publishers