Siirry suoraan sisältöön
As jy my wil hê
As jy my wil hê
Tallenna

As jy my wil hê

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää

’n Nuwe muse ...
Gabi gaan op vakansie na Hampshire. Sy is ’n kunstenaar wat ’n nuwe muse
moet vind ná ’n liefdesteleurstelling en die dorpie lyk na die ideale plek om haar
wonde te lek.
Kort na haar aankoms word sy byna vertrap op Robbers’ Common deur die
enigmatiese Sam Macleod en sy perd. Haar enkel word ernstig beseer en haar
planne deeglik in die wiele gery. Sam neem verantwoordelikheid vir Gabi se
besering, maar sy vermoed hy is net besorg oor haar omdat hy na ?
kunsonderwyser soek. Sy weier om by’n man met bymotiewe betrokke te raak.
Totdat die pragtige Cloisters en aantreklike Sam vir haar meer as net inspirasie
word.

Kirjailija
Annarie Linde
ISBN
9780639609812
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.10.2021
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
• Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
• Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
• Lukulaite
• Tietokone