Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. Jännitys
  3. Trillerit

As die eland struikel

14,80 €

Paula Krige word na Lesotho se berge gelok om die tergende raaisel van haar man se gifpylmoord en die moord op haar dogtertjie te ontrafel. Haar seuntjie het ook weggeraak. Sy kom af op inligting wat haar laat besef dat sy haar man glad nie geken het nie. Die soektog na haar kind word ook ’n soektog na haar man se ware aard.

Kirjailija
Martie Muller
ISBN
9780799353266
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.5.2013
Kustantaja
LAPA Publishers