Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Altyd die strooimeisie

5,20 €

<p>Zoë Davel besluit om nooit weer voor die kansel te staan nie – nie as strooimeisie nie en beslis ook nie as bruid nie, al stuur die hoogs aantreklike Meyer Malan haar hart heeltemal in ’n aweregse wentelbaan. Toe sy boonop uitvind waar haar biologiese pa by Meyer se familie-opset inpas, glo sy sy speel met vuur en verbreek alle bande met hom. Maar dinge is selde wat dit op die oog af lyk, en toe Zoë agter die kap van die byl kom en die familie haar met ope arms en harte verwelkom, weet sy dat sy sowaar weer voor die kansel gaan staan – hierdie keer heel gewillig as Meyer se bruid.</p>

Kirjailija
Madelie Human
ISBN
9780799375855
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2015
Kustantaja
LAPA Publishers