Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Alex & Ik hou van je

2,50 €

<p>Alex — Rosita OberholsterAlex is ’n vragmotorbestuurder. Sy glo in langpadliefde maar haar baas (wat haar knieë lam maak) maak dat haar hart die hasepad wil kies. Sy kies koers weg van hom af - maar die hart wil hê wat die hart wil hê.<br>BONUSKORTVERHAAL!<br>Ik hou van je — Lisa Immelman (debuut)Joanie en haar beste vriendin gaan skool gee in Japan om van die vorige jaar se drama te vergeet in die land van kersiebloeisels. Hulle ontmoet die onmoontlik aantreklike Nederlander - Jesse - en dinge raak skielik baie ingewikkeld.</p>

ISBN
9780799397338
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.8.2019
Kustantaja
LAPA Publishers