Siirry suoraan sisältöön
Afrika: Feit, fiksie of fabel
Afrika: Feit, fiksie of fabel
Tallenna

Afrika: Feit, fiksie of fabel

Kirjailija:
afrikaans
Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Afrika: feit, fiksie of fabel, kyk na die eiesoortige dinge, plekke, mense en diere wat in Afrika was, en is. Hierdie uiters interessante en feitlike boek kan aanslag vind by die algemene mark en ook deur akademiese instansies gebruik word. Dit bevat onder andere inligting oor al die UNESCO Wêrelderfenisgebiede in Afrika (73), en vele noemenswaardige en vreemde dinge. Die inskrywings is in kort bondige brokke verdeel en dus is die boek maklik om ter enige tyd op te tel en bietjie vir bietjie deur te lees. Hierdie onopgesmukte feite-skatkis sal baie maklik op die koffietafel of bedkassie ’n tuiste vind vir ’n geruime tyd. Die interessante en informatiewe teks verseker ’n wye gehoor – van lekker-lees, uitbrei van algemene kennis tot toesprake en redenaars voorbereiding.</p>
Kirjailija
Rob Marsh
ISBN
9780799348071
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.10.2012
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone