Siirry suoraan sisältöön
  1. Kirjat
  2. E-kirjat ja äänikirjat

Aandsterbelofte

5,20 €

Abby weet dat ware liefde vertroue vereis en sy sukkel om verby die seer wat baie jare gelede aan haar veroorsaak is te beweeg. Sy voel ook dat ware liefde wat só sterk is net een keer in ’n leeftyd kan gebeur. Armand hou haar hart maar die seer wat hy veroorsaak het is dalk te groot om te oorkom.

Kirjailija
Judy Troskie
ISBN
9780799395594
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.8.2019
Kustantaja
LAPA Publishers