Siirry suoraan sisältöön
20 Hekeltegnieke
20 Hekeltegnieke
Tallenna

20 Hekeltegnieke

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<i>20 HEKELTEGNIEKE met kreatiewe projekte en moderne patrone bevat 20 verskillende tegnieke, idees en patrone waarvoor dit gebruik kan word. Jy as leser het dalk al van tegnieke teëkom, maar nog nooit probeer het nie. Elke tegniek gaan gepaard met ’n patroon of meer om die spesifieke tegniek op ’n moderne manier uit te beeld. Die skrywer verskaf basiese hekeltegnieke vir die beginner, asook meer gevorderde tegnieke vir diegene wat reeds ervare met hekelwerk is. 20 HEKELTEGNIEKE is geskryf om jou kreatiwiteit vrye teuels te gee.
Alaotsikko
Met kreatiewe projekte en moderne patrone
ISBN
9781432311513
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2022
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone