Siirry suoraan sisältöön
10 pretstories - 2-5-jariges - Ideaal vir slaaptyd
10 pretstories - 2-5-jariges - Ideaal vir slaaptyd
Tallenna

10 pretstories - 2-5-jariges - Ideaal vir slaaptyd

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Hierdie boek is gevul met oorspronklike stories wat alle jong kinders sal geniet. Jou kind sal verseker dadelik van elkeen van die karakters hou en hul avonture baie geniet. Die karakters sluit ’n verskeidenheid oulike diere, dinosourusse, seerowers en ook jong meisies en seuns in by wie jong kinders aanklank sal vind. Ingebed in elke storie is ’n boodskap wat jy met jou kind sal kan bespreek om sekere kwessies vas te lê, soos die belangrikheid daarvan om goedhartig en sorgsaam te wees, om die waarheid te praat, om dapper te wees, om jou bes te probeer en om ’n nuwe baba in die gesin te hanteer, om maar net ’n paar te noem. Elke storie is gevul met illustrasies wat jou en jou kind sal vermaak.
Perfek vir vroeë lesers of beginner-lesers en geskik vir kinders van 2–5. Lees die stories as slaaptydstories en gebruik dit weer wanneer jou kind in preprimêr is en begin om te leer lees.Daar is ook ’n Inhoudsopgawe waarop jy kan klik vir maklike navigasie. ’n Wonderlike boek vir jong kinders!
Kirjailija
Katrina Kahler
Kääntäjä
Louise Brand
ISBN
9781071575710
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
19.11.2020
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone