Siirry suoraan sisältöön
Tussen glas en vag
Tussen glas en vag
Tallenna

Tussen glas en vag

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Ansua Welthagen, ’n talentvolle glaskunstenaar, keer terug van Europa ná ? groot liefdesteleurstelling. Sy onderneem om die kapel op Sewefontein, die spogplaas van die formidabele Naudés, naby Greyton, met loodglasvensters te versier. Om met ’n voertuig wat probleme gee voor Paasnaweek iewers gestrand te sit, is ? krisis. Maar Ansua ken krisisse. Sy ken wel nie sukkelende, geleende bakkies nie, en nóg minder alpakkas. Sewefontein is nie meer die plaas van jare gelede nie. Dit is nou ? heenkome vir afvlerkhoendertjies, soos die aantreklike, bot alpakkaboer die mense daar noem. Wybrandt Naudé het ? sagte plek vir mense, maar hy sal dit nooit wys nie. Dis makliker om te maak of hy net omgee oor die bestuur van die plaas en sy adellike herkoms. Hy is wel nie apaties teenoor die mooi Tanya wat sy bruid wil word nie. Hy wil met alles in hom van haar ontslae raak en besluit Ansua moet hom help: sy moet sy kammaverloofde wees. Ansua word gou betrokke by die komplot om van die lastige meisie ontslae te raak, maar sy ontdek in die proses dat toneelspel diep emosies by ’n akteur kan ontketen.
Kirjailija
Rina Cilliers
ISBN
9781776351862
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.3.2022
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone