Siirry suoraan sisältöön
Reënboogrant Tieners 9: Sake van die hart
Reënboogrant Tieners 9: Sake van die hart
Tallenna

Reënboogrant Tieners 9: Sake van die hart

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
<p>Shani en Sunette beplan hulle gesamentlike verjaardagpartytjie – een van Reënboogrant se groot gebeurtenisse van die jaar. Vanjaar hou hulle ’n partytjie waarheen almal maskers moet dra. Shani het klaar op haar uitrusting besluit en sy kan nie wag dat die aand moet aanbreek nie … en dat haar ouers moet gaan slaap sodat sy haar ontwerpersrok kan vertoon nie. Sunette bekommer haar te veel oor Jaco en sy geheim om na die patrytjie uit te sien. Maar agter sommige van die maskers skuil daardie aand ’n paar mense met duistere motiewe …</p>
ISBN
9780799356243
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
24.2.2012
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone