Siirry suoraan sisältöön
Leesgids: Z-A-K: Die Blou planeet
Leesgids: Z-A-K: Die Blou planeet
Tallenna

Leesgids: Z-A-K: Die Blou planeet

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Leesgids: Z-A-K Blou planeet Die doel met letterkunde-onderrig is nie dat leerders net die inhoud van ’n teks moet verstaan nie, maar om uiteindelik intelligent en ingelig te kan saampraat oor die letterkunde en verwante kunsvorms. In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hóm” (die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord. Hierdie gids is vir die onderwyser saamgestel sodat sy gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as “korrekte” antwoorde. Die onderwyser kan die gids na goeddunke aflaai, manipuleer en kopieer. Die leë tabelle kan byvoorbeeld “gerek” en uitgedeel word sodat leerders dit self kan invul terwyl die teks gelees word.
ISBN
9780799393859
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.11.2019
Kustantaja
LAPA Publishers
Formaatti
  • PDF - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone