Siirry suoraan sisältöön
Kinders se Spinnekoppe van Suider-Afrika
Kinders se Spinnekoppe van Suider-Afrika
Tallenna

Kinders se Spinnekoppe van Suider-Afrika

Lue Adobe DRM-yhteensopivassa e-kirjojen lukuohjelmassaTämä e-kirja on kopiosuojattu Adobe DRM:llä, mikä vaikuttaa siihen, millä alustalla voit lukea kirjaa. Lue lisää
Verken die wonderlike wêreld van Suider-Afrika se spinnekoppe – hulle kom in hordes verskillende vorms en groottes, en is veel slimmer as wat jy dink! Hierdie stampvol kinderboek verduidelik waar spinnekoppe woon, wat hulle eet, hoe hulle jag, watter gif hulle het, en hoe hulle hul kleintjies beskerm. Treffende makrofotografie verken die wêreld van spinnekoppe soos nooit tevore nie. Ontmoet ’n spinnekop wat spoeg om sy prooi te vang, een wat in seeskulpe wegkruip, nog een wat as ’n mier vermon is . . . en meer as vyftig ander – van die welbekende Langbeenspinnekop tot die pragtige Blomkrapspinnekop, stekelrige Krimpvarkiespinnekop en goed-gekamoufleerde Basspinnekop. Verkoopspunte: Derde titel in ’n gewilde kinderboekreeks. Dek meer as 50 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante spinnekopgroepe. Prettige ontwerp met skerp nabyskote van spinnekoppe in aksie. Vol fassinerende feite en het-jy-geweet-brokkies. Gesogte pryspunt.
Kirjailija
Rudi Steenkamp
ISBN
9781779890245
Kieli
afrikaans
Julkaisupäivä
1.7.2025
Formaatti
  • Epub - Adobe DRM
Lue e-kirjoja täällä
  • Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
  • Lukulaite
  • Tietokone