

Die Bewaarder se Towerboek
Die stryd om die boek te beskerm het vroeg vir Dylan begin, toe hy vinnig moes staatmaak op sy nuutontdekte magte om die wesens wat gestuur is om die boek te vat, te verslaan. Dylan se lewe word verseker vol avontuur, gevaar en toorkrag
Om sy boek te beskerm en die wêreld wat nou op hom staatmaak, moet hy leer om te oorleef in ''n vreemde wêreld, veg teen die vreeslikste gruwels buite enige verbeelding denkbaar, sy toorkuns bemeester, en uiteindelik die stryd stry teen ''n donker god wat reeds een wêreld vernietig het.
- Kirjailija
- Rain Oxford
- Kääntäjä
- Liezl Dreyer
- ISBN
- 9781507128848
- Kieli
- afrikaans
- Julkaisupäivä
- 3.3.2016
- Kustantaja
- Babelcube Inc.
- Formaatti
- Epub - Adobe DRM
- Lue e-kirjoja täällä
- Lue e-kirja mobiililaitteella/tabletilla
- Lukulaite
- Tietokone