Gå direkt till innehållet
Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks
Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks
Spara

Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks is in essensie ’n nostalgiese blik op sy grootwordjare op die platteland van Suid-Afrika gedurende die 1950's en 1960's. Die omgewing waarin hy grootgeword het en sy gene het as’t ware saamgespan om van hom ’n befaamde sportman te maak. Mense soos sy ouers – met hul vormende invloed wat hom aan sport sowel as die kunste bloot gestel het – en inspirerende persoonlikhede soos Breyten Breytenbach, Dirk Bogarde en meer, word die goue draad wat deur hierdie nostalgiese reis vervleg is. Hy wou altyd iets anders doen, iets opwindends, iets riskant. En hy wou gehoor word, iets waarvoor sy kontroversiële rugbyverhaal cum outobiografie, More than Just Rugby (1985) en ’n hersiene uitgawe, The Final Chapter (1996), gesorg het.</p>
Författare
Wynand Claassen
ISBN
9780799356687
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2011-11-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator