Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Wurms met tamatiesous

Författare:
afrikaans
101 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Het jy al ooit gewonder wat op die spyskaart is by die Rilrestaurant? Is jou boetie dalk ’n alien? Wat is die beste raad vir ’n wegloopneus? Waarom is skottelgoed gevaarlik? Almal weet van Mary se beroemde lammetjie – maar het jy al haar ander troeteldier ontmoet? Hierdie vrolik-geïllustreerde bundel bevat meer as vyftig prettige, oorspronklike, grillerige en skreeusnaakse rympies uit die pen van Jaco Jacobs.

Författare
Jaco Jacobs
ISBN
9780799380590
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2016-07-04