Gå direkt till innehållet
Windjagter
Windjagter
Spara

Windjagter

Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Karli beskou haar tyd op Walvisbaai as ’n Eat Pray Love-sabbatsreis. Sy wil net dinge doen waarvan sy hou en slegs aan die mense dink vir wie sy lief is. Maar haar mentor tydens hierdie tyd - Maks - maak romantiese gevoelens in haar wakker. Hy versorg haar en help haar om haar eie skoonheid te sien. Hy voel soos die huis waar haar hart hoort. Die verhaal spreek ’n baie ernstige kwessie aan. Karli moes weens kanker een van haar borste verwyder en nou voel sy glad nie soos haarself nie. Die vrou in die spieël is nie die Karli wat sy eens was nie en dit voel asof haar vroulikheid halveer is. Sal sy haar eie skoonheid kan herontdek?
ISBN
9780799394146
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2019-04-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator