Gå direkt till innehållet
Voorskrif Gebede uit die Hemel: Bid, Glo, Twyfel nie en Ontvang Matt 21 v 21-22
Spara

Voorskrif Gebede uit die Hemel: Bid, Glo, Twyfel nie en Ontvang Matt 21 v 21-22

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Die gebede is ge nspireer deur die Heilige Gees en bevestig deur die woord van God (Die Bybel). Die gebede is saamgestel uit 4 hoof kern vers gedeeltes uit die Bybel. Geskrifte soos. "U woord is lewe vir die wat dit vind en genesing vir my hele liggaam". Alle behoeftes van die Kind van God word gedek in die gebede. Genesing, voorsorg teen siektes en beserings, beskerming, bevryding van binding en vloek, voorsiening van behoeftes, vryheid van probleme, vertroosting en self krag opbouing.
ISBN
9781495407390
Språk
Afrikaans
Vikt
209 gram
Utgivningsdatum
2014-02-01
Sidor
148